WNNR ontwikkel groot 3D-drukker
‘n Nuwe toestel vir 3D laagvervaardiging word tans by die WNNR ontwikkel en is een van die grootstes ter wêreld.
3D laagvervaardiging of “3D Printing” is tegnologie waarin daar nog baie moontlikhede opgesluit is. Die tegnologie maak gebruik van Lasertegnologie…en as jy dink aan lasers klink dit nogal gevaarlik. Het jy al gewonder hoe dit geklassifiseer word? Hardus Greyling van die WNNR verduidelik aan Este Gross.
Luister na die klankgreep.

Hardus Greyling: Bestuurder, kommersialisering en nasionale programme van die WNNR met ‘n komponent vir vliegtuig wat vervaardig kan word.