Dorpe: Is jy plunderaar, passiewe toeskouer of probleem-oplosser?

Hoe werk die proses om leierskap te ontwikkel en mense anders te laat dink oor probleem-oplossing? Is daar ’n ander manier van dink en doen as óf revolusionêr óf om Gods water oor Gods akker te laat loop? Is jy bloot ’n plunderaar of ’n passiewe toeskouer of is daar ’n ander manier van dinke en doen?, vra Marí Hudson. My Mooi Dorp is daarop gemik om dorpe in ons land te help om – weer of vir die eerste keer – model-dorpe te word. Luister Saterdagoggend kort na die 11 uur nuus na My Mooi Dorp op RSG. Dit word aangebied deur Marí Hudson. Die gas vandag is Prof Deon Pretorius (deon@dpart.co.za), geaffilieer met die departement ontwikkelingstudies aan die Nelson Mandela Universiteit en besturende direkteur van Development Partners. Luister na die deel 1 van die gesprek met Prof Pretorius: … Lees meer Dorpe: Is jy plunderaar, passiewe toeskouer of probleem-oplosser?