Antjie Krog gevier in uitsonderlike huldeblyk-konsert

Die skrywer en digter Antjie Krog vier op 23 Oktober haar 70e verjaarsdag. Johan Rademan het ‘n uitsonderlike konsert ter viering van haar verjaarsdag en werk saamgestel. Nicole Holm (voorleser), Jolyn Phillips (voorleser), Garth Erasmus (inheemse instrumente), Pieter van Zyl (klavier), Maria Viviers se Vivox Voices o.l.v Christiaan Kotze en Johan Rademan (bindteks) bied ‘n kort oorsig van wat tussen die eerste en laaste bundel van Antjie Krog gebeur het.   Hier is die uistekende teks van die konsert Samesteller, aanbieder en regisseur: Johan Rademan Voorlesers: Jolyn Phillips en Nicole Holm Musici: Pieter van Zyl(klavier) en Gart Erasmus(inheemse instrumente) Koor; Vivox Voices olv Maria Rademan-Viviers/Christiaan Kotze   Antjie Krog – ‘n Bevrydende vrou op 70.  Gebore 23 Oktober 1952, 70 jaar gelede in die Kroonstaddistrik in die Vrystaat en as 17-jarige in die 70’tigerjare landwyd opslae gemaak met haar gedig  … Lees meer Antjie Krog gevier in uitsonderlike huldeblyk-konsert