Caster het nie 12% voordeel soos mans nie

Die Hof vir Arbitrasie in Sport het Suid-Afrika se Olimpiese en Wêreldkampioen in die 800-meter, Caster Semenya, se appèl teen beoogde nuwe reëls vir vroue-atlete, van die hand gewys. Emosies loop hoog ná dié beslssing – wat nou beteken dat die IAAF se nuwe reëls wat ‘n perk stel op die natuurlike testosteroonvlak van vroue wat in wedlope van tussen 400- en 1500 meter deelneem – van 8 Mei in werking sal wees. Maar wat is die wetenskaplike bewyse vir of teen die besluit? En waar pas iemand soos Caster Semenya in op die spektrum tussen man en vrou? En kan verhoogde testosteroonvlakke werlik tot beter sportprestasie lei? Hoe groot is hierdie voordeel? Geld dié voordeel vir Caster Semenya en kan die voordeel gemeet word? Marí Hudson het met die internasionaal-erkende sportwetenskaplike, prof. Ross Tucker, gesels. Hy het self in … Lees meer Caster het nie 12% voordeel soos mans nie