Covid-19 ontbloot gebreke in gesondheidsdienste só

Die vakbond Nehawu sê die land se gesondheidsorgstelsel sal nie ‘n tweede vlaag Covid-19-infeksies oorleef nie, want sy lede is oorwerk en voel onveilig in die werkplek. Hulle begin vandag staak. Covid-19 het groter druk op sowel private as openbare gesondheidsinfrastruktuur en -dienste geplaas. Wat is die stand van hospitale en klinieke wat jy onlangs besoek het? RSG  |  PRAAT SAAM Download 17.1 MB <a href=”https://iframe.iono.fm/e/962018?show_logo=0&background=ffffff&foreground=444444&accent=ee3b96&border=e1e8ed”>Content hosted by iono.fm</a>