Covid-19 ontbloot gebreke in gesondheidsdienste só


Die vakbond Nehawu sê die land se gesondheidsorgstelsel sal nie ‘n tweede vlaag Covid-19-infeksies oorleef nie, want sy lede is oorwerk en voel onveilig in die werkplek. Hulle begin vandag staak. Covid-19 het groter druk op sowel private as openbare gesondheidsinfrastruktuur en -dienste geplaas. Wat is die stand van hospitale en klinieke wat jy onlangs besoek het?