Dié dokumentêre wag op jou

RSG se dokumentêre seisoen strek van 5 Januarie tot 30 Maart op Donderdagaande om 20:00. Nege is reeds afgehandel en jy kan na hulle potgooie luister, maar ‘n wye verskeidenheid dokumentêre programme wag nog op jou – van  kansellasie-kultuur tot ‘n reeks oor genadedood. Dokumentêre seisoen Jan – Maart 2023 Datum Dokumentêr Vervaardiger 5 Jan Afgehandel   Lippizaners – Op die agterpoot. Lees meer en luister hier. Lizelle de Bruin 12 Jan Afgehandel In die Bol geTik handel oor die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms in Eersterust in Pretoria. Lees meer en luister hier. Jacqui January 19 Jan Afgehandel Alzheimers, ‘n lewe sonder onthou Wat is die impak wat Alzheimers het op die mense om ons? Hoe raak dit die geliefdes wat die pad saam met iemand stap wat aan hierdie siekte ly?Luister na die dokumentêr Johan van Lill … Lees meer Dié dokumentêre wag op jou