Dorpe: Ontmoet Kirkwood

Ontmoet Kirkwood en van sy mense. Kom leer deur die probleme en oplossings hoe jy die probleme in jou dorp tot oplossings kan omskep. In die agste program deel ’n kundige die belangrikste raad wat sal bepaal of jy kan help om jou dorp beter funksionerend te maak. En ons stel jou voor aan Kirkwood en die Sondagsriviervallei, en van sy inwoners. Lees meer oor die Sondagsriviervallei: https://www.visiteasterncape.co.za/regions/sundays-river-valley/ https://en.wikipedia.org/wiki/Sundays_River_Valley Lees meer oor die Sondagsriviervallei Munisipaliteit: https://www.srvm.co.za/pages/index.php Lees meer oor die Sarah Baartman Distriksmunisipalteit: https://en.wikipedia.org/wiki/Sarah_Baartman_District_Municipality   Luister na die vorige programme: My Mooi Dorp: 4 dinge wat jy moet weet   Dorpe6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk? Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang Elke munisipaliteit MOET dié pligte nakom My mooi dorp: Jy hét baie magte