Dorpe: Ontmoet Kirkwood


Lemoene in die Sondagsriviervallei

Ontmoet Kirkwood en van sy mense. Kom leer deur die probleme en oplossings hoe jy die probleme in jou dorp tot oplossings kan omskep.

In die agste program deel ’n kundige die belangrikste raad wat sal bepaal of jy kan help om jou dorp beter funksionerend te maak. En ons stel jou voor aan Kirkwood en die Sondagsriviervallei, en van sy inwoners.

Die Sarah Baartman Distriksmunisipaliteit.

Lees meer oor die Sondagsriviervallei:
https://www.visiteasterncape.co.za/regions/sundays-river-valley/

https://en.wikipedia.org/wiki/Sundays_River_Valley

Lees meer oor die Sondagsriviervallei Munisipaliteit:
https://www.srvm.co.za/pages/index.php

Lees meer oor die Sarah Baartman Distriksmunisipalteit: https://en.wikipedia.org/wiki/Sarah_Baartman_District_Municipality

 

Luister na die vorige programme:

My Mooi Dorp: 4 dinge wat jy moet weet

 

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Elke munisipaliteit MOET dié pligte nakom

My mooi dorp: Jy hét baie magte