Dorpe: Sitrusboere help só

My Mooi Dorp is daarop gemik om dorpe in ons land te help om weer – of vir die eerste keer – model-dorpe te word. In vandag se program stel Mari Hudson julle voor aan ’n sakeman van Kirkwood en ons hoor wat die sitrusboere van die Sondagsriviervallei doen, en dit is veel meer as om rioolpompe in stand te hou. As ‘n mens die probleme en die onderliggende oorsake verstaan, kan die gemeenskap saam die oplossings vind. Luister hier na My Mooi Dorp op RSG, en kom sit saam met ons die bal aan die rol in jou eie dorp: Dorpe: Ontmoet Kirkwood Hulp vir dorpe met waterprobleme Goeiedag, Hoop dit gaan goed met die span. Maskam Water het na die uitsending van Ons Mooi Dorp geluister, en ons bied ons advies en raad vir enige gemeenskap, wat sukkel … Lees meer Dorpe: Sitrusboere help só