Dr Susan Vosloo gesels oor kinder-hartoperasies

Soms moet ’n baba wat met ‘n hartdefek gebore word, binne een week geopereer word om die lewetjie te probeer red. Soms word die hartdefek eers ’n jaar later gediagnoseer en dan is dit dikwels ’n tweede hartfout wat tydelik gehelp het dat die kleuter tydelik oorleef. Hartchirurg dr Susan Vosloo vertel hoe ’n chirurg dan ’n tweede en derde hartfout gebruik om ’n relatiewe normale hartfunksie te skep. Ja, ’n hartchirurg moet ook soos ’n ingenieur en fisikus dink om struktuur, kragte, vloei en drukke in ag neem om die hart te laat funksioneer. Luister hier na Gesondheid op RSG, aangebied deur Marí Hudson.   Trikuspidale atresie en alles wat daarmee gepaard gaan Trikuspidale atresie beteken dat die klep tussen die regter ontvangkamer en regter pompkamer nie ontwikkel het nie en dat bloed dus nie van die regter ontvangkamer … Lees meer Dr Susan Vosloo gesels oor kinder-hartoperasies