Fibromialgie, die misverstane siekte

Fibromialgie is ‘n siekte wat soms jare neem om te diagnoseer, en dan word dit dikwels nie behoorlik behandel nie. Byna tweederdes van fibromialgielyers ly ook aan depressie en angs, of slaapprobleme as deel van of as regstreekse gevolg van dié siekte. Marí Hudson praat met prof. Renata Schoeman, ’n psigiater en lid van SASOP, en ook verbonde aan die US Bestuurskool, om meer uit vind oor dié aspekte van die siekte en die beste behandelingsopsies. Luister hier na die volledige gesprek: Agtergrondinligting oor Fibromialgie FIBROMYALGIA – MISUNDERSTOOD AND MEDICALLY ILL-DEFINED  63%[i] of patients with fibromyalgia suffer from mood, sleep and cognitive disorders, and depression   Fibromyalgia is a widely misunderstood condition, causing chronic pain and fatigue, impacting sufferers’ mental health, ability to work and quality of life – and predominantly affecting women, 6 to 9 times more than men. [ii] It is … Lees meer Fibromialgie, die misverstane siekte