Fibromialgie, die misverstane siekte


Fibromialgie is ‘n siekte wat soms jare neem om te diagnoseer, en dan word dit dikwels nie behoorlik behandel nie. Byna tweederdes van fibromialgielyers ly ook aan depressie en angs, of slaapprobleme as deel van of as regstreekse gevolg van dié siekte.

Marí Hudson praat met prof. Renata Schoeman, ’n psigiater en lid van SASOP, en ook verbonde aan die US Bestuurskool, om meer uit vind oor dié aspekte van die siekte en die beste behandelingsopsies.

Luister hier na die volledige gesprek: