Hoe giftig is knopiespinnekoppe, selonsrose, siringabessies, skerpioene en slange werklik?

Kan ’n knopiespinnekop jou doodbyt? Hoe gevaarlik is ’n selonsroos en siringa-bessies werklik? Hoe weet mens die skerpioen wat jou bygedam het, is giftig? Moet jy slang-teengif by jou dra as jy veld toe gaan? Mari Hudson gesels met Carine Marks, toksikoloog en direkteur van die Tygerbergse Gifinligtingsentrum om uit te vind watter vergiftigings hulle die meeste bekommer. Dié sentrum het nuwe gifinligtingskaarte saamgestel in al elf landstale. Klik hier om die Afrikaanse weergawe van die gifinligtingskaart af te laai. Die landwye vergifting-hulplyn: 0861 555 777. Kontakbesonderhede vir die Tygerberg-gifinligtingsentrum: 24-uur-noodnommer: 0861 555 777 E-pos: toxicology@sun.ac.za Webwerf: www.sun.ac.za/poisoncentre