Sondagsriviervallei: water in streek goed bestuur; munisipaliteit maak droog

Jou reg tot skoon water is in die Grondwet verskans, tog laat baie munisipaliteite hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref. Episode 13: In My Mooi Dorp gesels Mari Hudson in die eerste van twee episodes met die water-beheerders van die Sondagsriviervallei, wat dié vallei se water uiters doeltreffend bestuur, maar dat dinge dan by munisipaliteit skeef loop. Dié skema red ook tans vir Nelson Mandelabaai van Dag Zero. Haar gaste is Mike Primmer, hoof uitvoerende beampte van die Laer Sondagsrivier Watergebruikersvereniging, en Aldré Nel, operasioenle bestuurder wat tans besig is met sy meestersgraad in Ingenierswese. Episode 15: In die tweede episode, ontdek ons meer van die watervoorsiening van die vallei. En stel ons vas hoe dit gebeur dat die dorp Kirkwood en verskeie woongebiede soms dae lank sonder water is, al is daar voldoende … Lees meer Sondagsriviervallei: water in streek goed bestuur; munisipaliteit maak droog