Ons 2e Dokkie-seisoen 2021

2 de DOKUMENTERE SEISOEN 2021 Julie – September 2021 DONDERDAE 20:00-20:30 PERSOON ONDERWERP 1 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 1 8 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 2 15 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 3 22 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 4 29 Jul Mariska Spoormaker Die olifante wat gekies het om te vergeet (Argief herhaling) 5 Aug Christelle van Tonder Onmoontlik: Van Kwadrupleeg tot Ysterman 12 Aug Jacqui January Inheemse medisinale plante 19 Aug Martelize Brink Vrywilligerskap: In die gees om te gee 26 Aug Johan Rademan Frans se vonkel 2 Sep Fritz Klaaste Ghrênder as Ghrênd – Jimmy Newman 9 Sep Este Gross Wanneer ‘n uil roep 16 Sep Johan Rademan Ten spyte van… (outisme spektrum) 23 Sep Mariska … Lees meer Ons 2e Dokkie-seisoen 2021