Ons 2e Dokkie-seisoen 2021


2 de DOKUMENTERE SEISOEN 2021

Julie – September 2021

DONDERDAE 20:00-20:30 PERSOON ONDERWERP
1 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 1

Lizette Rabe

8 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 2

Dana Snyman

15 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 3

Muriel Janse van Rensburg

22 Jul Este de Klerk Uit die Swartste Modder – episode 4

Karen Swanepoel

29 Jul Mariska Spoormaker Die olifante wat gekies het om te vergeet (Argief herhaling)
5 Aug Christelle van Tonder Onmoontlik: Van Kwadrupleeg tot Ysterman

12 Aug Jacqui January Inheemse medisinale plante
19 Aug Martelize Brink Vrywilligerskap: In die gees om te gee

26 Aug Johan Rademan Frans se vonkel

2 Sep Fritz Klaaste Ghrênder as Ghrênd – Jimmy Newman

Jimmy Newman – Ghrender as Ghrend

9 Sep Este Gross Wanneer ‘n uil roep

16 Sep Johan Rademan Ten spyte van… (outisme spektrum)
23 Sep Mariska Spoormaker Die storie agter die storie van Sylvester

30 Sep Haidee Muller-Isaacs Geen inligting verskaf nie