Laaste 3 radiodramas van dié seisoen sluit verrassings in

Die eerste dramaseisoen van 2023 nader sy einde, maar uitstekende radioteater is nog tot einde Junie te hoor op ‘n Donderdagaand net ná agtuur. Kyk waarna jy nog kan uitsien! (Die uitgesaaide dramas met skakels na die potgooie is onderaan die bladsy)   8 Junie: Slang in die gras deur Chris Madjiedt. Argiefdrama. 15 Junie: Die Kompetisie deur Joe Kleinhans, bekende radioverhaalskrywer.   22 Junie: Agulasvlakte, deur Herchelle Benjamin. Die bekroonde regisseur, Johan Rademan voer die radioverwerking op. 29 Junie: Laerskool Noord deur Ilne Fourie. En dan eindig die eerste radioteaterseisoen op ‘n vrolike noot met die verwerking van dié toneelstuk. Die onderstaande dramas is reeds uitgesaai en die potgooie is beskikbaar: 6 April: Troufoto’s deur Karin du Toit. Merietepryswenner Die regie word behartig deur Leon van Nierop. ‘n Storie met ‘n kinkel in die kabel, wanneer die foto’s nie … Lees meer Laaste 3 radiodramas van dié seisoen sluit verrassings in