2 NASA-wetenskaplikes in SA, vertel meer oor berekenings met lanserings


James Adams

Voordat ‘n ruimtetuig die lug ingeskiet word, word talle berekeninge gedoen. Een van die belangrike sake waarna opgelet moet word, is die grootte van die loonvrag. Twee gaste uit die VSA is by ons in die ateljee. Jim Adams is op sy pos, maar dié keer in Suid-Afrika. Bianca Rhim van NASA is ‘n elektriese ingenieur wat baie te doen het met die berekening van die loonvragte van ruimtesendings. Sy was ook betrokke by die pas afgelope lansering van ruimtevaarders na die Internasionale Ruimtestasie.

Lees meer oor James Adams: https://en.wikipedia.org/wiki/W._James_Adams