Monitor & Spektrum
CategoryUP open nuwe navorsings-eenheid vir slim vervoer
Die Universiteit van Pretoria open ‘n Afrika-eerste ingenieursfasiliteit waar navorsing oor slim vervoer, stede en infrastruktuur…
Misdade gedy in ons gebiedswaters
Misdade soos smokkelary, mensehandel, geldwassery en vis stropery gedy in ons gebiedswaters; Ons praat met hierna met twee kenners oor di…
Korrupsieklagtes: wat kan ons verder verwag?
Verskeie mense het die afgelope tyd in die hof verskyn in verband met korrupsie-aanklagtes – ons kyk na wat ons verder kan verwag wanneer…
André de Ruyter oor Eskom
Daar woed al ‘n geruime tyd ‘n lae-intensiteitsdebat oor die kwessie van apartheids- en koloniale standbeelde en monumente; en
ons pra…
Smokkelsigarette, Experian debakel, Gumede-skande en meer
- Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die reger…
Regering ignoreer Covid-advies – lede vertel
Lede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word;…
Die gesig van droogte is wreed
Die gesig van droogte is wreed. Ons plaas liefs nie foto’s van dooie skape en ander diere nie.
Die gesig van droogte is wreed. Diere …
Dieetmark deurspek met bedrog
Die Federale Handelskommissie in die VSA het pas sy jongste verslag bekend gemaak, op watter terreine Amerikaners die meeste deurgeloop h…
#4, #5: Kankermedisyne is te duur
Marlinée Fouché.
Indië is die grootste vervaardiger en uitvoerder van generiese medisyne in die wêreld.
Kankermedikasie en …
Pikkewyne gaan teen 2026 uitsterf
Brulpikkewyn
Suid-Afrika se Brulpikkewyn is ernstige bedreig en gaan binne sewe jaar uitsterf.
Die departement van Omgewingsake, B…
Suzanne Paxton bekroon
Suzanne Paxton
Kollega en Spektrum-aanbieder, Suzanne Paxton het pas die gesogte SAB Enviromental Media 2019 toekenning vir ‘n lang-f…
Kritiek op grondhervorming-aanbevelings
Ons het vroeër in die program berig oor die …
Volg die verkiesing en uitslae op RSG
RSG is gereed om jou deurlopend op hoogte te hou van die belangrikste nuus en kiestendense op verkiesingsdag Woensdag 8 Mei, wanneer die …
Eskom ontbondeling lankal nodig
‘n Senior navorser by die Energie Navorsings-sentrum by die Universiteit van Kaapstad Hilton Trollip sê, hy ka…
SA se diplomatieke flater
Die ambassadeurs van Duitsland, Nederland, Switserland en Amerika asook die Hoë Kommissaris van Brittanje ontken dat hulle ‘n voorskrifte…
Centurion-gemeenskap maak Hennops skoon
Die rommel en gemors word uit die Hennops verwyder. Foto: Facebook
Honderde inwoners van Centurion het die einde van Januarie begin o…
Wat jy moet weet van Davos 2019
Ons praat met Piet le Roux, die hoof van Sakeliga, en Roelof Botha, die ekonomiese raadgewer van die Optimumgroep, oor die Wêreld Ekonomi…
Die man en die vreemde wedvlugduif
Skermgreep uit die video van die wedvlugduif
Wedvlugduiwe maak hul gewoonlik nie by ander mense tuis nie, maar dit gebeur dikwels gen…
Magnetiese noordpool wyk al vinniger af van noord
Die magnetiese noordpool is besig om al hoe vinniger van die ware noord af te wyk. Navorsing wys dat die afwyking baie jare lank gering w…
Nog seeskilpad vol plastiek, gered
Die seeskilpad herstel nadat die stuk plastiek uit sy slukderm verwyder is.
Die Twee Oseane Akwarium saam met die Cape Animal Mediese…
Kameelperd, Disa en luiperd kan uitsterf
Al meer diere- en plantspesies is onder ernstige druk. Renosters, olifante, walvisse,jagluiperds, leeus, die Knysna seeperdjie, verskeie …
Kwak-medisyne eis kankerpasiënte se lewens
Kwaksalwery kan kankerpasiënte nie net baie geld kos nie, maar soms ook hulle lewens. Volgens Quackwatch, ‘n webwerf wat wêreldwye kwaksa…
Tegnologie, hommeltuie help boere
Daar vlieg hy!
Hommeltuie en algoritmes vergemaklik boerdery.
Landbou-tegnologie word daagliks meer gevorderd, en kan glo ‘n posit…
SA joernaliste, etiek en fopnuus
Die Sunday Times Sondagkoerant het in gister se uitgawe erken dat hy vals berigte geplaas het oor moorde in Cato Manor by Durban, ‘n gehe…