Boeke
CategoryStorie oor vriendskap soggens op RSG
Zelda Bezuidenhout, bekend om haar bekroonde RSG-radiodrama As ‘n kind kom kuier, is die skrywer van Toe ons oneindig was wat voortaan so…
Boek “wat jou tot stilte ruk” Dinsdag op RSG
Só skryf Jonathan Amid oor Die Wonderwese deur Carina Stander, wat van Dinsdag 2 Februarie weeksaande om 19:20 op RSG voorgelees word.
…
Hans neem RSG (weer) op horings
Die geliefde Hans van Kraaienburg, meesterlik lewe gegee deur die akteur en voorleser Tobie Cronjé, is terug in Alhoebekker!
Die opvol…
“Prentjiemooi” debuutroman op RSG voorgelees
Die omslag van Draairivier
‘n Debuutroman wat al as “prentjiemooi” beskryf is, word van Maandag 9 November op RSG voorgelees. Engela…
Epiese ‘Die Wildedruif Val’ op RSG
Bekroondes snoer kragte saam vir RSG se epiese “Wildedruif”
Twee van RSG se bekroonde regisseurs het saamgespan vir die nuwe middag-v…
Hans is terug
Hans van Kraaienburg, verlosser van die inwoners van Huis Madeliefie (2017 se Hans steek die Rubicon oor), is óp van al hul klagtes. Noud…
Katriena, vertel! weer én meer hartstories
Katriena Willemse en haar geliefde “kombuisverhale” het al diep in RSG-luisteraars se harte gekruip. Eers toe ‘n paar van die stories tyd…
Jan Spies-lafenis vir grendelvoos luisteraars
Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel.
Die Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories (uitgegee deur Tafelberg) is ’…
Verevrou op RSG
Epiese ‘verevrou’ sprei haar vlerke saans op RSG
Die veteraan-akteur Johann Nel skuif vanaf Vrydag 17 April agter die RSG-mikrofoon in…
Leipoldt se Polfyntjie
C Louis Leipoldt
Louis Leipoldt is vanjaar 140 jaar gelede gebore. Wat het hy nagelaat? En wat weet ons van hom?
Leipoldt was ee…
Bokbaai se skeepswrakke
Bokbaai se ou witgekalkte huise
Historikus dr. Dan Sleigh vertel vir Martelize Brink van die plaas Bokbaai, ‘n skatkis van skeepswrak…
Jou gunsteling boek van 2019?
Sukkel jy om ‘n boek in jou omgewing te kry? Graffiti Boeke www.graffitiboeke.co.za is ‘n aanlynwinkel met ‘n passie vir Afrikaans. Die w…
Boeke van 2019
Met die jaar wat einde se kant toe staan en die vakansie wat wink, is dit tyd om terug te kyk op ‘n opwindende ‘boekjaar’. 2019 het ‘n l…
Stem vir jou gunsteling boek – jy kan R1000 se boeke wen!
Sukkel jy om ‘n boek in jou omgewing te kry? Graffiti Boeke www.graffitiboeke.co.za is ‘n aanlynwinkel met ‘n passie vir Afrikaans. Die w…
Drieklawerblaar = nuwe boekvoorlesing
Boeiende roman oor familie en grond op RSG
Ná haar aftrede gaan soek die verpleegster Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binnes…
Luister weer: Die vrou op die skuit
Radioteater: “Die vrou op die skuit”
‘n Kortverhaal deur Elise Muller
Vir die radio verwerk deur André Kotzé
“Die vrou op die sk…
‘Kweek dit self’ nou op rak
‘n Trend wat die afgelope paar jaar sterk posgevat het, is om jou groente, en selfs vrugte self te kweek in jou jaart, op die balkon of s…
Man van Cirene op RSG
Epiese storie maak radiogeskiedenis op RSG
Die afgelope paar jaar het RSG luisteraars meegesleur met radioverwerkings van gewilde romans…
Maak jou tegnologie-kind só lief vir lees
Dis Nasionale Boekeweek, en Joh…
Nuwe Irma Joubert treffer op RSG
Topverkoper- historiese roman debuteer op RSG.
Mentje, kind van Pas-opkamp deur Irma Joubert, is RSG se nuwe aand-boekvoorlesing en be…
Die raaisel van die Weskus-watermeisie
Die Karoo se meerminne en die riviergodinne in Xhosa-kultuur skuur skouers in RSG se nuwe oggend-boekvoorlesing. En dit alles gebeur aan …
Nuwe aandboekvoorlesing is heerlike, moderne sprokie
“Ek wens, ek wens daar was meer sulke boeke in Afrikaans,” het die bekroonde skrywer Marita van der Vyver oor Zirk van den Berg se Ek wen…
RSG se Vrae en feite vir nuuskierige agies #2, nou te koop
‘n Nuwe boek uit die RSG-stal, Vrae en feite vir nuuskierige agies #2, saamgestel deur Riette Hugo, is nou in boekwinkels te koop.
Is …
Nuwe aand-boekvoorlesing – Een nag en ‘n bietjie
Hester Kruger. (Foto: André Damons, Netwerk24)
‘n Buitengewoon meesleurende leeservaring. Só het die digter Antjie Krog die boek, Een…