Radiodrama
Category2022 se 1e dramaseisoen
Twee herdenkings, die wenners van verlede jaar se RSG en Sanlam se Radiodramaskryfkompetisie, én die wenners van die eerste RSG – Nati Kw…
‘Het van Verlangekraal’ nou op RSG
Die ikoniese verhaal Het van verlangekraal, deur Johan Bekker, is RSG se nuwe middagvervolgverhaal.
ANSU VISSER (jong Het) en SALLY C…
Vet pryse vir verbeeldingryke radiodramas
“Radiodrama bly maar nog die beste roete om ‘n storie van jou toetsbord na die luisteraar se verbeelding te kry.” Só sê die bekroonde rad…
Luister weer: Die Vuurvliegdief
Die merieteprys in die RSG Sanlam radiodrama skryfkompetisie is verower deur Madeleen Welman, met Die Vuurvliegdief, wat die radioteater-…
Vrystater wen Kwartkomedie prys met veearts-komedie
Ilné Fourie saam met “Hendrik die Hamster” – een van die karakters in haar kwartkomedie waarmee sy die eerste prys gewen het.
Die Bloem…
Nuwe middagvervolgverhaal deur Charles J Fourie
Ons nuwe vervolgverhaal Alleenmandaat deur Charles J Fourie begin op 2 Februarie, weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Die verhaal skop …
Komediewenners dán op lug aangekondig
Die wenners van RSG en NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) se heel eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie word op Vrydag 18 Februa…
Pap en Kaviaar: Luister weer na dié drama
RSG saai weer ‘n komiese drama uit geskryf deur Isabel Martinson – ‘Pap en Kaviaar. Dit was die openingsdrama in RSG se Eerste Radioteate…
Nuwe, hipermoderne radiodrama-ateljee vir RSG
Leon van Nierop (regisseur), Bongi Thomas (tegniese regisseur) en Evert Snyman jnr. (byklank-regisseur) in die nuwe D3-ateljee.
RSG s…
Nuwe RSG-vervolgverhaal begin 10 Nov
RSG se nuwe vervolgverhaal Ter wille van oorlewing deur Helena Hugo, begin Woensdag 10 November.
’n Gemiddelde Afrikaanse gesin pa Ge…
Nuwe middagvervolgverhaal: My naam is Vincent
My naam is Vincent, deur Lee Doubell, begin op 18 Augustus – weeksmiddae net na die 15:00 nuus.
Kom soek saam na Vincent van Gogh se v…
Laai waai met jou radiodrama
Die spertyd is in sig vir vanjaar se RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie. Inskrywings moet RSG teen middernag op Maandag 16 Augustus be…
Luister 17 Junie: Boeretroos
Stem vir radiodrama-opnames in Durban
Die bekroonde regisseur Eben Cruywagen hou op 26 Junie ‘n stemdag by die Kuswagskool in Amanzimtoti. Die doel van die geleentheid is om t…
Die Lingerfelders is terug op RSG
Die Lingerfelders laat waai! is ‘n opvolg van die kontemporêre, karakter-gedrewe “Die Lingerfelders” wat teen die agtergrond van ‘n ryk …
RSG se nuwe dramaseisoen skop Donderdag af
‘n Kaalbas kalender, ‘n spooktrein, ‘n afgestorwe man wat weens sy gewig nie begrawe kan word nie en die geskiedenis van die radiodrama k…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…
Luister weer na die post-pandemiese, distopiese drama Morgenster
Op Donderdag 15 April om 20:00 kom Philip Nolte se Morgenster, ‘n distopiese, post-pandemiese drama aan die beurt.
Frieda van den Heev…
Luister weer: Bring vir Carli
Kan harde werk en musiek die geniale Tehan staande hou, tien jaar nadat sy lewe drasties verander het toe hy as eerstejaar-student oor di…
‘n Prettige kerkkoorkomedie sorg vir vakansievermaak
Die Vrystaatse aktrise en dramaturg Ilne Fourie se nuwe komedie, Halleluja Amen, word op Donderdag 17 Desember om 20:00 op RSG uitgesaai …
Van weerwolf tot woef in 2020 2e radiodrama-seisoen
Spoke, weerwolwe, ‘n kostelike hondjie genaamd Mof, ‘n onwelvoeglike pop en selfs ‘n “alien” bevolk RSG se tweede Radioteaterseisoen vir …
Goue Koors vol avontuur, liefde, kinkels en kabels
Hou vas aan julle bits en bites want die middagvervolgverhaal wat Maandag 7 Desember, 14:45 begin, is ’n hupse en moderne nuwe verhaal me…
Sal die masjientjie Damien se siekte genees? Luister weer
Donderdagaand 10 Desember om 8 uur in Radioteater kon jy luister na Die Masjientjie deur Joe Kleinhans.
”Joe Kleinhans droom hy skryf…