Agter die skerms
CategoryRIV Chris Majiedt
Chris Majiedt
Chris Majiedt en produksie-regisseur,Cassi Lowers, werk aan die byklanke van die fiets waarmee Gert Garries moet reis …
Agter die inperking-skerms met RSG
RSG se omroepers, regisseurs en ander personeel moes vinnig aanpas tydens die vlak 5 en selfs die komende vlak 4 inperkings. Sommige werk…
Vat 5 Volume 7 is op die rak!
Derrich is baie trots op die splinternuwe Vat Vyf-CD wat nou in die handel beskikbaar is. Hierdie is die 7de Volume van Vat Vyf wat deur…
Ontmoet Johny Klein, storieverteller
Johny Klein is ‘n veelsydige verhoog- en radio-akteur. RSG-luisteraars sal hom onthou vir sy boekvoorlesing van Marinda van Zyl se epiese…
Ontmoet Esté Gross, die nuusleser wat ook sing…
Esté Gross
Jy ken Esté Gross as nuusleser en omroeper. Sy kuier veral vroeg Sondae-oggende saam met jou. Wat jy dalk nie weet nie, is…
Daar’s darem nog tyd vir danstreffer-pret
Klik hier om na die video te kyk:
Ontmoet Fritz Klaaste: Man vir musiek, Ferrari’s en sy gesin
Dié gewilde RSG-persoonlikheid het ʼn wye reeks belangstellings waarvan musiek, motors en sport maar net ʼn paar is. Hy glo in privaatheid,…
Die mense van die Triest opleidingsentrum kuier by RSG
Personeel en studente van die Triest Opleidingsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes in Klerksdorp is Sondag Jacqui January se ga…
Die vele fasette van die veelsydige Johan Rademan
Van kindsbeen af was hy al lief vir die kunste, maar op hoërskool was dít tog net nie cool nie! Tóé het sy lewe om rugby vir die eerste s…
Jody gesels met die Terminator
Op sy dag was hy ‘n fiksheidsikoon, ‘n liggaamsbouer met ‘n lyf wat skrik vir niks. Later word hy ‘n Hollywood-filmster en heelwat later …
Nianell, Refentse en Brendan Peyper in ons ateljee
Nianell, Brendan Peyper en Refentse het aldrie hulle nuwe albums op RSG bekend gestel en was op drie afsonderlike dae by Sue Pyler en Ett…
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekad…
RSG se Priscilla, Queen of the Desert!
Met al die woelinge op topvlak by die SAUK, moet mens sekerlik nie verbaas wees as lede van RSG dinge agter die skerms doen om te ontsnap…
Blitsbokke kuier in die ateljee
Die wêreld-sewes reekskampioen vir 2017, die Blitsbokke het ‘n bietjie vreugde gebring hier by RSG, jou stasie; want almal hou van wenner…
RSG omroeper besoek die CP Nel Museum op Oudtshoorn
Kan jy die omroeper identifiseer?
Mina Afrika se storie is ook myne
Die skrywer Zuretha Roos se roman Die Verdwyning van Mina Afrika is al lankal uit druk uit, en was vir lank glad nie meer beskikbaar nie…
Grensskuiwers #4: Die pianiste en ‘n ortodokse orrelis
Luister Sondagoggend tien uur in GRENSSKUIWERS (klassieke musiekreeks oor crossover klassieke musiek) – na musiek van pianiste soos Richa…
Twee Pasiënte – Luister weer na die dokumentêr
Elke dag word daar in Suid-Afrikaanse hospitale – staats en private hospitale – letterlik honderde operasies gedoen. Van groot operasies…
Die storie van Ruiterbos, RSG en die beertjies van België
RSG se stille invloed, wêreldwyd
In 2012 het Tjailatyd op RSG se Amore Bekker twee onderwyseresse van Ruiterbos Primêr ontmoet – Elma …
Nuwe aand-vervolgverhaal: ‘n Tweede kans
RSG se nuwe radio drama ‘n Tweede kans word van Woensdag 1 Maart weeksaande om 21:00 uitgesaai. ‘n Tweede kans deur Bettina Wijngaard en …
Martelize laat haar rolstoelwiele sing
Die 15de jaarlikse OCC Outeniqua Rolstoel-uitdaging het op 18 Februarie plaasgevind. Deelnemers kon kies tussen die 10, 21 of 42 km wedlo…
Mimi se Stille Nag
Die storie van Mimi Coertse se opname van Stille Nag in 1974, gaan só.
Wouter de Wet, aanbieder van Dis Opera vertel.
In ‘n program s…
Vers en klank op Kersdag
Die spesiale Kersdag Vers & Klank, Sondag 25 Desember om 14:00 is saamgestel deur Margot Luyt en word gelees deur Petro Wessels en Carel …
5 Toekennings vir 4 RSG presteerders
Vier lede van die RSG-span is onlangs bekroon vir hul uitnemende werk en bydraes. En een het weggestap met twee toekennings!
1. Magdal…