fbpx

Begin typing your search above and press return to search. Press Esc to cancel.

Wetenswaardig

Category


Read more

Dokters diagnoseer só hartprobleme met ‘n stetoskoop

Die hart staan sentraal tot jou gesondheid, en tog is dit verbasend hoe min aandag ons aan hierdie belangrikke orgaan skenk. Mens kan baie te wete word deur net na jou hart te luister: ‘n Normale hartklop is ‘n reëlmatige lub-dub soos ‘n 1_2___1_2 ___. Die twee geluide wat ‘n dokter hoor,word veroorsaak deur die klank van kleppe wat sluit en bloed wat daarteen val. Kan jy dink hoe sterk daardie kleppe moet wees?