Nuusbriewe
CategoryKola-20 Week 4
Hier is Week#4 van ons KOLA-20 (Kom Ons Lewe Anders-20) Aksieplan.
Nota van Mari
Sneeu het die afgelope paar dae oor bykans die he…
KOLA-20 week 2
Hier is Week#2 van ons KOLA-20 (Kom Ons Lewe Anders-20) Aksieplan. Ons vra om verskoning vir die vertraging. Ek kan dit nie eens op die i…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Magdaleen skryf: April Nuusbrief
Ek werk van die huis af, terwyl die omroepers jou stasie op die lug hou. Hulle mag net ingaan om ‘n skof te doen, gepantser met masker en…
Magdaleen skryf (nuusbrief Maart 2020)
31 Maart 2020
Aucklandpark
Soms kry ek die idee dat van ons landgenote ‘n traak-my-nie-agtige houding het oor die gevaar van COVID-19. …
Hou jy van RSG se musiek?
Musiek is nie sommer net musiek nie. Nie op RSG nie. Verlede jaar het ons besluit om die musiek wat deur die loop van die dag op RSG geho…
Ons spesiale Kersprogramme
Ons bied weer op Kersdag spesiale programme aan om die gees van dié dag te vier. Die spesiale programme begin op oukersaand en sluit die …
Nuusbrief November 2019: Magdaleen skryf
Verlede jaar het RSG Skatkis altesame 7 (sewe) produksies gehad.Vanjaar bied Skatkis ‘n totaal van 15 (vyftien) produksies aan, waarvan a…
Nuusbrief Desember 2019: Magdaleen skryf
Ek sit hier in my kantoor in Auckland Park en skryf, terwyl dit reën; trouens, dit reën al die afgelope vyf dae aaneen hier in Johannesbr…
Nuusbrief Oktober 2019: Magdaleen skryf
‘n Hittegolf in Gauteng, droogte in die Karoo en oorstromings in die Weskaap….net so uiteenlopend soos die afgelope tyd se weerstoestande…
Engelse Rose het dorings!
Johan Rademan
Die Engelse Rose pak Saterdag die Springbokke in die eindstryd om die Wêreldbeker. Johan Rademan deel as radiokommentat…
RSG se klein 4
Die RSG-span het die afgelope paar jaar vier babas ryker geword. Die jongste toevoeging is Johann Pieterse en Veronique se klein Pascal. …
Magdaleen skryf: Nuusbrief Mid September 2019
Ons het goeie nuus en slegte nuus. Om die waarheid te sê drie brokkies goeie nuus en een bitter pil.
Kom ons begin maar met die sware …
RSG verfis
Magdaleen Kruger skryf:
Van Maandag 5 Augustus af gaan RSG jou gedurende weeksdae op verskeie nuwe reise neem….’n reis na binne saam m…
Nuusbrief 11 Julie: Magdaleen skryf
Net toe die donker wolke baie dig saampak hier by ons openbare uitsender, breek daar ‘n ligstraaltjie deur en slaak ons hier by RSG ‘n su…
Nuusbrief: Magdaleen skryf oor musiek op RSG
Oor speellyste en musiek op radio
”Eendag lank, lank gelede gaan bekla ek my lot by wyle Sarel Myburgh, my voorganger as stasiebestuur…
Magdaleen skryf: Kortgolf-senders skakel af
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG, skryf:
”Gegroet vanuit my kantoor in Auckland Park.
Ek is sommer bitter trots om te ka…
Vat 5-gas gee gestremde katjie ‘n tuiste
‘n Bondeltjie liefde al is haar voorpote gebreklik.
Toe Derrich Gardner hoor van ‘n gestremde katjie wat huis soek, of anders uitgesi…
Dwaalpad bring heling vir Engela van Rooyen
Engela van Rooyen
Engela van Rooyen het al verskeie rolle in haar lewe vervul. Sy is in 1939 op Kakamas teen die Oranjerivier gebore …
‘Garage’-wynmaak sorg vir groot vermaak
Bertus Osbloed van Niekerk
Het jy al ooit gewonder hoe mens nou eintlik jou eie wyn maak? Wel, Middag op RSG regisseur Veronique van …
Nuusbrief Feb 2019: Magdaleen skryf
Hier aan die einde van die finansiële jaar is dit verblydend dat die SAUK se radio-luisteraarsporsie tans staan op 72.1% van die totale m…
Program vir Kersdag 2018
RSG bied weer op Kersdag 2018 ‘n spesiale program aan.
Gewone programme soos Goeie môre op RSG, Oggend op RSG, Middag op RSG en Tjaila…
Jody leer baie by Leadership Summit
Jody Hendricks was onlangs een van die genooide gaste op die Discovery Leadership Summit in Johannesburg en kon eerstehands na leiers soo…
Nuusbrief 2 Nov: Magdaleen skryf
Magdaleen Kruger, RSG se stasiebestuurder skryf:
“Amore Bekker, van Tjailatyd-faam, het eendag hier by my kantoor ingewaai, ‘n plakker…