Nuus & Sport
CategoryDie ANC, korrupsie, Ace en 30 dae…
Die magte van die ANC se integriteitskommissie en hulle aanbevelings bly ‘n tameletjie vir die ANC se nasionale uitvoerende komitee. In e…
COVID-19 Hoofblad
Die tweede golf spoel tans oor die wêreld.
Indeks:
# Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in Suid-Afrika.
Hoe vinnig neem die g…
Veediefstal: groot sindikate betrokke
UP open nuwe navorsings-eenheid vir slim vervoer
Die Universiteit van Pretoria open ‘n Afrika-eerste ingenieursfasiliteit waar navorsing oor slim vervoer, stede en infrastruktuur…
Covid-19 ontbloot gebreke in gesondheidsdienste só
Die vakbond Nehawu sê die land se gesondheidsorgstelsel sal nie ‘n tweede vlaag Covid-19-infeksies oorleef nie, want sy lede is oorwerk e…
Nee, RSG sluit nie!
Photo by israel palacio on Unsplash
Na ons onderhoud gister met RSG se stasiebestuurder, Madaleen Krüger, het dro…
Sport… van droëbek tot ‘n mondvol!
Welkom terug aan ons geliefde Sport!
Daar is al soveel gesê en geskryf oor Covid en die impak op die samelewing. Een van die sektore w…
Pieter van den Berg skryf: “…terug by my uitsaaifamilie!”
Pieter van den Berg
“Oe ag hoe lêkker, oe ag hoe lêkker… sing ek elke oggend as ek my oë oopmaak… nòg ‘n dag saam met my uitsaaif…
Waterbesoedeling: Hoe gemaak met die Vaalrivier en ander vuil riviere en damme?
Geld van Polisie gevat vir SAL: wat nou van Polisie?
Die Polisie se begroting is besnoei om geld te vind om die SAL te red. Wat is die impak van dié besnoeiing op reeds swak Polisied…
Misdade gedy in ons gebiedswaters
Misdade soos smokkelary, mensehandel, geldwassery en vis stropery gedy in ons gebiedswaters; Ons praat met hierna met twee kenners oor di…
Korrupsieklagtes: wat kan ons verder verwag?
Verskeie mense het die afgelope tyd in die hof verskyn in verband met korrupsie-aanklagtes – ons kyk na wat ons verder kan verwag wanneer…
Vakbond-eise vs Stygende werkloosheid
Staatsdiensvakbonde het Vrydag ‘n plan van aksie bekend maak oor hoe hulle die dooiepunt in salarisonderhandelings met die regering gaan …
André de Ruyter oor Eskom
Daar woed al ‘n geruime tyd ‘n lae-intensiteitsdebat oor die kwessie van apartheids- en koloniale standbeelde en monumente; en
ons pra…
Polisiediens val só uitmekaar
Ons Polisiediens val op verskeie vlakke uitmekaar weens swak keuring en opleiding, kaderaanstellings van mense buite die Polisie, vreemde…
Ontmoet Wayde se ma
Ma en seun: Odessa Swarts en haar seun Wayde van Niekerk.
Odessa Swarts, ma van Olimpiese ster Wayde van Niekerk, het self uitgeblink…
RIV RSG-rugbykommentator Stephan Cloete
Deur Jóhann Thormählen
Vir RSG-luisteraars was sy stem sinoniem met Saterdae se rugby, veral dié vanuit die Vrystaat. Om ’n wedstryd u…
Kan korrupsie in SA gestuit word?
Die burgerlike organisasie, Corruption Watch, sê korrupsie binne die ANC kan nie uitgeroei word solank die faksies in die party voortbest…
Smokkelsigarette, Experian debakel, Gumede-skande en meer
- Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die reger…
Gaan dit slegter met SA as in Zuma-era?
Die ANC se Veteraneliga sê senior ANC-lede wat betrek word by kor…
Regering ignoreer Covid-advies – lede vertel
Lede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word;…
Tafelberg en Leeukop brand
Tafelberg brand. Foto: Sanparke.
Minstens 230 brandbestryders en 30 brandweerwaens is op die toneel waar die veldbrand teen Leeukop i…
Die 2020 begroting ontleed
26 Feb 2020: Suzanne Paxton en drie kenners – ‘n ekonoom van Rebalance Fondsbestuurders, Dr Chris Harmse, ‘n ekonoom van Galileo Capital,…
Blinde Kol: Luister weer
Om krieket te speel was een groot droom vir die Gerhard Trollip, maar hy kan net tussen lig en donker onderskei. Hy het in 1999 mense nad…