Adverteer op RSG


RSG se advertensie span bied die geleentheid om te praat met ‘n gehoor van meer as 1 200 000 ingeligte luisteraars. RSG is uniek – ‘n dinamiese volspektrumstasie met uiteenlopende programmering, in voeling, relevant en gewortel is in mense se behoeftes.

Benewens ons gehalte aktuele programmering bied RSG ook vermaak via musiekgenres wat strek van Afrikaans, klassiek, pop, gospel, jazz en boeremusiek wat aanklank vind by vooruitdenkende mense wat ‘n gevoel van samehorigheid in die nuwe Suid-Afrika het. RSG het ‘n lojale luisteraarsbasis regoor die land, asook oorsee. Luisteraars vertrou op RSG om inhoud te lewer wat regverdig, geloofwaardig is en op hul beurt ondersteuning en vertroosting ontvang van ‘n stasie wat hul kulturele en sosiale identiteit handhaaf.

Klik hier vir RSG se advertensie tariewe.

Om te adverteer stuur ‘n epos na info@rsg.co.za of kontak die SABC advertensie span by een van die volgende nommers:

  • Gauteng 011 714 7000
  • Wes-Kaap 021 430 9600
  • KwaZulu-Natal 031 362 5121
  • Noordwes 018 389 7444
  • Vrystaat 051 503 3219
  • Limpopo 015 290 0273
  • Tshwane 012 431 5319
  • Oos-Kaap 041 391 1257
  • Mpumalanga 013 759 6627/8