Musiek
CategoryCarl Czerny, ‘n herondekte musikale genie en ’n SA premiére op RSG
Die klankopname van die Czerny Nonet word op 15 April (Goeie Vrydag) in ’n spesiale uitsending, deur RSG uitgesaai, tesame met Schubert s…
NUUT: Hoe verklaar jy musiek?
RSG se nuwe musiekreeks, HOE VERKLAAR JY MUSIEK begin op 3 April om 10:05.
Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou. Dié sla…
RSG se ‘Loof die Here’ word halfeeu oud
Op Sondag 6 Februarie vier RSG ‘n besonderse mylpaal wanneer die musiekprogram Loof die Here (elke Sondag net na die 08:00-nuusbulletin) …
Donderdagaand: Broers – Van gister tot vandag
Na Theuns Jordaan se dood het n mens tot die besef gekom watter hegte eenheid Suid-Afrikaanse kunstenaars vorm Elkeen het n storie. En Jo…
Midas en sy musiek terug op lug
Die Midas van Musiek is RSG is weer te hoor.
Die reeks word saamgestel en aangebied deur Kobus Burger. Dit is die opvolg van die eerst…
Nuwe musiekreeks huldig ‘vergete’ sterre
Neville Nash
In hierdie reeks, Toe On…
Bekende violis bied musiekreeks op RSG aan
Zanta Hofmeyr
Een van die land se bekendste violiste, Zanta Hofmeyr is die aanbieder van ‘n musiekreeks wat Sondagoggende tussen 10:0…
‘Nic se goed’: 380 episodes en steeds aan die gang
Nic de Jager
Reekse op RSG duur tradisioneel drie maande. In die praktyk beteken dit 13 programme. Dit was seker die plan met Nic se …
Jacques Arendt se ‘Country Klanke’ vereer
Jacques Arendt
SACMAF (SA Country Musiek Kunstenaars Foundation) se Direksie het Jacques Arendt se RSG program “Country Klanke” veree…
Willem Pelser se 600e ‘U eie Keuse’
Willem Pelser
“Ek ontvang ongeveer 50 tot 150 versoeke per week. En elke week kan ek net tien tot dertien kies om ingesluit te word.”…
Sopraan laat haar nie onderkry deur terugslag nie
Ses jaar gelede was dit so hittete of operasanger Brittany Smith (26) van North Pine se sangdrome het aan skerwe gelê.
Ja, 2015 was ‘…
Dokumentêr: Ghrender as Ghrend
Jimmy Newman is ‘n boorling van Nababeep in Namakwaland, waar hy grootgeword en skoolgegaan het. Sy ouer broer Gustav het hom saksofoon l…
Luister weer na ‘Maestro’, die dokumentêr oor koorleier André vd Merwe
Hy is ook ‘n groot jenewer-versamelaar. Kyk net sy reuse versameling.
MAESTRO: Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier e…
Kerskonsert op Oukersaand
Willem Vogel
Oukersaand is daar weer soos vorige jare ‘n kerskonsert van Salon Musiek op RSG.
Vanjaar se kerskonsert is onlangs op…
Oujaarsaand op RSG
Oujaarsaand op RSG met Johan Rademan, Haidee Muller en Sue Pyler
Saamgestel en geregisseer deur Johan Rademan.
Oor die jare het R…
Elijah oratoria op Kersdag
ELIJAH, ‘N ORATORIO VAN FELIX MENDELSSOHN – uitsending op Kersdag, 25 Desember om 06:10
Die Duitse komponis, Felix Mendelssohn…
Ons nuwe Sondagoggend-musiekreeks: Hier en anderkant die blou berge
Esté Gross
Die RSG aanbieder Esté Gross neem jou binnekort op ʼn voelgoed, nostalgiese en lekker saamsing volksliedjiere…
Programskuiwe vanaf Oktober
Ons kondig enkele programskuiwe aan: sommige programme skuif na ‘n nuwe (ou) tydgleuf, en ander is nuwe programme soos Hier en anderkant …
Nuwe ‘Uitskieters’ vervang ‘Top 20’
RSG SKEP ‘N NUWE GEWILDE MUSIEKPROGRAM
RSG het tydens die Covid-19 inperking ‘n splinternuwe musiekprogram geformuleer om die SA Top 2…
Dokumentêr: Die musiekbedryf is by ‘n kruispad
Die musiekbedryf soos ons dit vandag het, moes homself telkemale vir dekades lank herontdek. Die eerste menslike stemopname is gemaak deu…
Dame Vera Lynn oorlede op 103
Dame Vera Lynn as jong sangeres.
Die bekende sangeres wat soldate in die Tweede Wêreld Oorlog opgebeur het, is in die ouderdom van 10…
Feestreffers op jou voorstoep
Suid-Afrika moes ‘n paar weke gelede nie net met grendeltyd kennis maak nie, maar ook vrede maak met die nuus dat verskeie geliefde en ge…
David Kramer stel KaapKreools op video bekend
Met Suid-Afrikansers nou in ’n staat van inperking as gevolg van die Covid-19-viruspandemie, is verskeie feeste en vertonings uitgestel, …
Musiek op RSG: wat luisteraars sê
Gustav Greyling
Ons het halfpad deur verlede jaar besluit om te skaaf aan die speellys wat op weeksdae tussen 5vm en 6nm speel. Die m…