Vermaak
CategoryLeon se Top 20 Flieks van 2020
Dit was ‘n rare en eintlik brutale, gruwelike jaar wat rolprente betref. Geen mens sou ooit kon raai dat films by die dood sou omdraai nie..
Kerskonsert op Oukersaand
Willem Vogel
Oukersaand is daar weer soos vorige jare ‘n kerskonsert van Salon Musiek op RSG.
Vanjaar se kerskonsert is onlangs opg..
Kersfees deur die oë van ‘n kind
Haidee Muller-Isaacs het kinders gevra HOE hulle Kersfees ervaar.
Sy het selfs ‘n draai gaan maak by ‘n kerspartytjie op Groendal, Fran..
Vers en Klank op Kersdag oor geboorte, hoop, menswees…
Vers en Klank 25 Desember 2020
Ingeperk vir ons
“… a thrill of HOPE, the WEARY world REJOICES …” só lui die woorde uit d..
Oujaarsaand op RSG
Oujaarsaand op RSG met Johan Rademan, Haidee Muller en Sue Pyler
Saamgestel en geregisseer deur Johan Rademan.
Oor die jare het RS..
Luister weer: Bring vir Carli
Kan harde werk en musiek die geniale Tehan staande hou, tien jaar nadat sy lewe drasties verander het toe hy as eerstejaar-student oor die..
Elijah oratoria op Kersdag
ELIJAH, ‘N ORATORIO VAN FELIX MENDELSSOHN – uitsending op Kersdag, 25 Desember om 06:10
Die Duitse komponis, Felix Mendelssohn ..
Musieksondergrense op Kersdag
Musieksondergrense is ‘n program wat die luisteraar op ‘n wêreldreis neem om kennis te maak met musiek uit ander dele van die wêreld.
K..
Kersstemming
Foto krediet: Dunelm
Skakel Sondagoggend tussen 5-6vm in en begin die dag rustig met ligte klassieke musiek in ‘n spesiale ..
‘n Prettige kerkkoorkomedie sorg vir vakansievermaak
Die Vrystaatse aktrise en dramaturg Ilne Fourie se nuwe komedie, Halleluja Amen, word op Donderdag 17 Desember om 20:00 op RSG uitgesaai m..
Van weerwolf tot woef in 2020 2e radiodrama-seisoen
Spoke, weerwolwe, ‘n kostelike hondjie genaamd Mof, ‘n onwelvoeglike pop en selfs ‘n “alien” bevolk RSG se tweede Radioteaterseisoen vir 2..
Goue Koors vol avontuur, liefde, kinkels en kabels
Hou vas aan julle bits en bites want die middagvervolgverhaal wat Maandag 7 Desember, 14:45 begin, is ’n hupse en moderne nuwe verhaal met..
Hans neem RSG (weer) op horings
Die geliefde Hans van Kraaienburg, meesterlik lewe gegee deur die akteur en voorleser Tobie Cronjé, is terug in Alhoebekker!
Die opvolg..
Sal die masjientjie Damien se siekte genees? Luister weer
Donderdagaand 10 Desember om 8 uur in Radioteater kon jy luister na Die Masjientjie deur Joe Kleinhans.
”Joe Kleinhans droom hy skryf ..
Dubbeldoor Goëlstories: Luister weer
Luister weer: Boetie ontmoet ‘n alien
Boetie ontmoet ’n alien, ’n radiodrama uit die pen van Johann Smith, debuteer op Donderdag 26 November om 20:00 in RSG se Radioteater.
..
Rekords spat tydens radiodramaskryfkompetisie
Danksy die geesdriftigheid van RSG se luisteraars (en waarskynlik ook die Grendeltyd) het die rekords behoorlik gespat tydens vanjaar se R..
Klassieke bederf uit drama-argief
Die DVD plakkaat van die fliek
Die fliekplakkaat
Radioteater-liefhebbers word op Donderdag 19 November om 20:00 bederf met ‘n argi..
Die liefde se vreemde draaie…
‘n Tweede kans is ‘n splinternuwe liefdesverhaal uit die pen van die radiodramaturg Ronel Mostert met Mari Snyman as die regisseur.
Dit..
“Prentjiemooi” debuutroman op RSG voorgelees
Die omslag van Draairivier
‘n Debuutroman wat al as “prentjiemooi” beskryf is, word van Maandag 9 November op RSG voorgelees. Engela ..
‘n Prima ballerina met Alzheimer’s luister na Swanemeer, en onthou…
#PrimaBallerina #MartaCGonzalez ly aan #Alzheimer’s. Maar toe sy na ‘n opname van Swanemeer luister, onthou sy die choreografie. Beleef di..
Elvis Presley en die Weskus-vissersvrou
Die kortverhaalskrywer Hendie Grobbelaar was verlede jaar ‘n finalis in die RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie met haar heel eers..
Luister weer: Radiodrama oor ‘n familie-geheim
Luister Donderdag 29 Oktober om 20:00 na NAG VAN DIE VER MUSIEK deur Engela van Rooyen-Linde
DIE STORIE
‘n Outydse beertjie musiekboks
..
Luister weer na Huishou
Huishou se Dirkie en Hester