Leer arende hul kleintjies vlieg?


Kundiges bespreek die vogende vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel:

  1. Bestaan daar enige bewys dat arende hulle kleintjies in die lug ondersteun wanneer hulle begin vlieg?
  2. Hoe werk ‘n slimfoon se raaksensitiewe skerm?
  3. En hoe indentifiseer ‘n mens geskikte areas vir die oprig van windturbines?