Waarom kan ons nie die Suiderligte in Suid-Afrika sien nie?
In dié program onder leiding van Chris Swanepoel, beantwoord ‘n span wetenskaplikes luisteraars se vrae.
Die vrae wat in hierdie program beantwoord word, is:
Die vrae wat in hierdie program beantwoord word, is:
- Is populier- en wilgerbome inheems?
- Is dit waar dat daar meer plantspesies op Tafelberg is as in die hele Brittanje?
- Hoeveel gewig kan ‘n mier dra?
- Hoekom kan nagdiere beter in die nag sien as mense?
- As daar Suiderligte (Aurora Australis) bestaan, hoekom sien ons dit nie in Suid-Afrika nie? En het die aarde enige magnetiese invloed op die maan?