Waarom kan ons nie die Suiderligte in Suid-Afrika sien nie?


Hoe verklaar jy dit? – Sondag 31 Desember 2017
In dié program onder leiding van Chris Swanepoel, beantwoord ‘n span wetenskaplikes luisteraars se vrae.
Die vrae wat in hierdie program beantwoord word, is:
  1. Is populier- en wilgerbome inheems?
  2. Is dit waar dat daar meer plantspesies op Tafelberg is as in die hele Brittanje?
  3. Hoeveel gewig kan ‘n mier dra?
  4. Hoekom kan nagdiere beter in die nag sien as mense?
  5. As daar Suiderligte (Aurora Australis) bestaan, hoekom sien ons dit nie in Suid-Afrika nie? En het die aarde enige magnetiese invloed op die maan?