2e Privaattuig na internasionale ruimtestasie


Lafras Smit vertel wat in Junie in die ruimte te sien is.
Jim Adams praat oor die Boeing Starliner wat onbemand by die internasionale ruimtestasie aangedoen het. Ná Space X se Dragon is Boeing se Starliner die tweede Amerikaanse privaattuig wat by die ISS gaan kuier.
Daar is inligting oor die rotors van Ingenuity, die Marshelikopter, wat steeds bedrywig is op die rooi planeet.