Reïnkarnasie; eendvleis; mioglobien


Hoekom is die vleis van ‘n eend donker, en die borsvleis van ‘n hoender wit?

Wat is mioglobien?

Is reïnkarnasie konsepsueel moontlik? Is daar getuienis wat dit ondersteun?