Hoe werk beslaglegging, kontraktuele verpligtinge binne inperkings, mede-eienaarskap van eiendom?


Igna Klynsmith bespreekdie volgende in Regsake:

  • kontraktuele verpligtinge en die onmoontlikheid om te presteer as gevolg van iets soos die inperkingsmaatreëls.
  • Hy beantwoord ‘n vraag oor mede-eienaarskap van eiendom en vererwing,
  • en die oordrag van bates aan erfgename voor die afsterwe van die erflater.
  • Hy verduidelik ook hoe werk beslaglegging.