Is die son die rede vir die hittegolwe in die noordelike halfrond?


‘n Groot deel van die noordelike halfrond het kwaai hittegolwe beleef. Hoekom? Is die son die sondebok, of is daar iets anders?

‘n Starlink satelliet

Daar is interessante inligting oor die Starlink-satelliete wat ingespan gaan word om ruimteweer te voorspel.

Antares

Het jy al gewonder wat die kleure van sterre beteken? As mens kyk na Antares, die rooi ster in die skerpioen-konstellasie, of Betelegeuse by Orion, sal jy sien dat hulle rooierig vertoon. Die span praat oor die betekenis van die kleure van sterre.

Monnike in die middeleeue het gerapporteer dat ‘n helder flits op die maan gesien is, en het gedink dat ‘n voorwep die agterkant van die maan getref het. Willie Koorts verduidelik wat dit waarskynlik was.