‘n Netjiese of woeste tuin? Of ‘n piepklein daktuin-lushof?


Marie Viljoen wat ‘n lushof geskep het op haar balkon.

Hou jy van ‘n netjiese tuin, of ‘n wille woeste tuin? Watter soort tuin is die beste vir die klimaat waarin ons onsself tans bevind? Wat was die oorspronklike voorsate waaruit insekte ontwikkel het?

Dave Pepler vertel van ‘n vrou wat groot sukses behaal het met haar balkontuin in New York. Sy is ‘n Suid-Afrikaner wat besluit het om ‘n werkende tuin te skep.

Lees meer oor en kyk na meer foto’s van Marie Viljoen se balkontuin in New York: https://66squarefeet.blogspot.com/
https://azestylife.co.za/marie-viljoen-66-square-feet/

https://www.instagram.com/66squarefeet/?hl=en

Luister na die volledige episode van Hoe Verklaar jy dit?

Marie se daktuin

Laat Marie se klein tuin jou inspireer.

Daar is selfs ‘n groentetuin

‘n Groen lushof in Brooklyn, New York.