Teatergroep op Swellendam verander lewens


Jongmense op die platteland het min tot geen geriewe om hulle besig te hou. Freek Oerson, ‘n taalonderwyser van Swellendam, vertel hoe hy ‘n teater in sy gemeenskap op die been gebring het.

Ayden October

Een van die teater se uitskieters, Ayden October, gesels oor sy suksesse.