Doodsklok vir demokrasie lui in Zimbabwe


Wetgewing om burgerregte organisasies in Zimbabwe te reguleer kan dalk die doodsklok vir demokrasie in ons buurland wees.

Só meen professor Pieter Labuschagne, emeritusprofessor in politieke wetenskap aan Unisa.