‘n Man met ‘n kogliêre inplanting beantwoord luisteraarsvrae oor inplantings vir babas


Fanie du Toit beantwoord luisteraarsvrae oor die inplanting van gehoorapparate by babas.

Jacqui January hoor van mense se ervaring van depressie, en hoe dit persone met die toestand kan strem indien dit onbehandeld gelaat word.