Moet jy op die pad-skouer ry as ander kar jou wil verbysteek?


‘n Hoenderhaan in die beskuldigdebank?

Historiese hofsake oor die eienaarskap van perde in oorlogstyd.

‘n Vrou se reg op pensioenfondsvoordele as haar man die kinders as begunstigdes benoem het.

In Engeland mag motorbestuurders sedert 2013 die middel of regterbane slegs gebruik om verby te steek en nie om lang afstande te ry nie. Die linkerbaan is vir ry en die middel- en regterbane is vir verbysteek. Motorryers word bebiet as hulle in die regter- en middelbane ry en nie gebruik vir slegs verbysteek nie.

En mag of moet ‘n mens op die skouer van die pad ry om verbysteek makliker te maak?