Vaders kan 10 dae verlof neem


Vaders sal voortaan 10 dae vaderskap-verlof kan neem met die geboorte van hul baba nav ‘n private ledewysiging in die parlement oor vaderskapverlof is.

Igna Klynsmith bespreek dié en die volgende regskwessies met Ian Wessels:

  • Wat is die verskil tussen ‘n skikking en ‘n hofbevel?
  • Hoe raak dit jou vakansieverlof as jy weens omstandighede buite jou beheer nie by die werk kan kom nie?
  • En hoe kan jy iemand aanstel om namens jou jou geldsake te hanteer?