‘n Konjunksie in die naghemel is nie ‘n botsing nie


Die mens kyk dikwels met verwondering na die naghemel. Dan gebeur dit soms asof dit lyk of twee voorwerpe baie na aanmekaar of selfs bo-oor mekaar verskyn. Wanneer dit gebeur trek dit baie aandag. Dit word ‘n konjunksie of ‘n oorgang genoem. Wat is dit?