Is daar ‘n verskil tussen kapok en sneeu? Home Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 18/09/2023. Ons kyk intiem na wildeganse se liefdeslewe en hulle ewige trouheid. Ons vind uit wat die verskil is tussen kapok en sneeu – dis nou as daar enigsins ‘n verskil is…