Wat weet jy van die son? Home Sterre en planete Gepubliseer op 02/01/2025. 23/12/2024 Dr. Stefan Lotz en prof. Matie Hoffman beantwoord ’n klompie interessante vrae wat ons gekry van ’n luisteraar oor verskeie uiteenlopende aspekte van die son.