Het die Minister van Arbeid die magte om rigiede raskwotas af te dwing?
Die DA vra die hof om te besin oor watter magte die Minister van Indiensneming en Arbeid het om rigiede rassekwotas af te dwing. Die onttrekking van soldate uit die Demokratiese Republiek die Kongo het begin. Slotbetoeë in die opspraakwekkende Joshlin Smith ontvoering- en mensehandelsaak gaan voort.