Mag ‘n verhuurder haar huurders op huis-kameras dophou?


Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor volmag en prokurasie.

Hy vertel ook van ‘n geval waar ‘n verhuurder haar huurders op die huis se kameras dophou, en van in duplum-reël.

Spesialisgas Riëtte Oosthuizen bespreek die jongste statistiek oor egskeidings in Suid-Afrika.