‘SEB kos SA tot 3,8 miljoen werksgeleenthede’
Die Vryemarkstigting en die Solidariteit Navorsingsintsituut het ‘n verslag bekend gemaak oor die koste van Swart Ekonomiese Bemagting. Dr. Morné Malan van die Vryemarkstigting en Theuns du Buisson, ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut het die verslag opgestel.