As jou bure se kragopwekkers jou steur…


Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n persoon se regsposisie m.b.t. tot die bure se plasing van hulle kragopwekkers.

Hy praat ook oor geslagsgeweld waar ‘n man die slagoffer is.

Spesialisgas Riëtte Oosthuizen praat oor ‘n onlangse uitspraak in die hooggeregshof oor internasionale kinderontvoering.