As ‘n beseerde skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n troeteldier…


Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n beseerde persoon wat skadevergoeding eis van die eienaar van ‘n huisdier.

Dan praat hy ook oor testamente en die belangrikheid daarvan om dit op datum te hou.

Spesialisgas, Riëtte Oosthuizen praat oor onbestrede egskeidings.